| |||||
Nasionale leuse: Together we aspire, Together we achieve (Engels vir: "Saam streef ons, saam bereik ons") | |||||
Volkslied: Forged from the Love of Liberty (Engels vir: "Gesmee uit die liefde vir vryheid") | |||||
![]() | |||||
Hoofstad | Port of Spain | ||||
Grootste stad | San Fernando | ||||
Amptelike tale | Engels | ||||
Regering | Unitêre parlementêre grondwetlike republiek Christine Kangaloo Stuart Young | ||||
Onafhanklikheid • Onafhanklikheid
• Republiek • Huidige grondwet |
van die Verenigde Koninkryk 31 Augustus 1962 1 Augustus 1976 31 Oktober 2000 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
5 128[1] km2 (173ste) 1 980 myl2 feitlik geen | ||||
Bevolking - 2024-skatting - 2011-sensus - Digtheid |
1 408 966[1] (157ste) 1 328 019[2] 275 / km2 (34ste) 712 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2025-skatting | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2025-skatting | ||||
MOI (2022) | ![]() | ||||
Gini (1992) | 40,2[5] – medium | ||||
Geldeenheid | Dollar (TTD )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
AST (UTC-4) nie toegepas nie (UTC-4) | ||||
Internet-TLD | .tt | ||||
Skakelkode | +1-868 |
Trinidad en Tobago (Engels: Trinidad and Tobago, [ˈtrɪnɪdæd ... təˈbeɪɡoʊ], ; Spaans vir: "drie-eenheid" en "tabak"), amptelik die Republiek Trinidad en Tobago (Republic of Trinidad and Tobago), is 'n eilandstaat in Noord-Amerika met 'n oppervlakte van 5 128 km² en 'n bevolking van 1 408 966 in 2024.[1] Die land bestaan uit twee eilande: Trinidad (4 828 km²) en Tobago (300 km²) wat albei aan die Klein-Antille behoort. Trinidad word deur 'n seestraat van 11 km breed van Venezuela geskei, terwyl Tobago 35 km noordwes van Trinidad geleë is.